3240…Die eetkamer 3240…Die eetkamer September 8, 2010 gehuur vir die aand voorgereg, sappig en sout ‘n wenner die hoofgereg lank en lenig bruin gerooster smaaklik skorrel ons totdat die tibia ontbloot ek vlug naar ek is nie ‘n mensvreter nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!