3240…Die merrie is moerig
die jong hings
snuif die more bries
weereens die reuk
van die jong merrie
sy runnik trek
oor die vlaktes
die jong merrie se
lende bewe
sy begin fantaseer
en spuit haar
Dune parfuum
sy sien die visie
van die swart hings
wat teen ie duin af storm
hy kry die reuk
van Joy parfuum
en storm verby
die merrie is moerig
en sluit haar
Edgars rekening
Leave a Reply
Be the First to Comment!