3240…Noodlot

3240…Noodlot

ek het haar gefaal

die rooi bus
kon nie stop

die blink metaal
was in die chassis ingevleg

my God ek het gefaal
U alleen sal weet
U plan

ek stoot die rystoel
teen die opdraand pad

haar oë verstar
as sy ‘n rooi bus sien

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz