3242…Sonneblom wieg

3242…Sonneblom wieg

in die aandwind
pasop pasop pasop

die motoriste kyk en
geniet die sonneblom land

aandag afgetrek
in verkeerde baan
die vragmotor verfrommel

die sonneblomme se
baas het aandele

in die panelbeater
in die hospitaal
in die begrafnisondernemer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz