3243…Die kaalgat perskeboom

3243…Die kaalgat perskeboom

Takke uitgestrek
die winter deurgewag

uit die kaal dor takke
spruit die eerste bloeisels

wie kan die lewe keer
behalwe om die boom
afkap te versmoor

die blare volg die bloeisels
om weer perskeboom te word

wie van ons kan
die lewe keer

eet van die vrugte

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz