Ons albei het besef
daar was ‘n tekort
in ons lewens
maar ons was nie bewus
van mekaar gewees nie
sy: het nie troetel en vashou gekry nie
hy: het nie sy man reg gekry nie
toe ontmoet hulle en besef
hulle het ‘n tekort gehad
saamsmelt was die
enigste opsie
Leave a Reply
Be the First to Comment!