3245….n blokkie tyd

3245….n blokkie tyd

n blokkie sjokelade
is lekker ons wens

dit kan aanhou en aanhou

die sjokelade smelt
en laat n soetsmaak agter

n blokkie tyd is net so lank

as wat die soet duur

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz