3249…Ongemaklik stil
sit ons oorkant mekaar
die flikkerende kersvlam
die enigste fokuspunt
die oë vermy
koud en onpersoonlik
het hulle niks te sê
dit wat hier begin het
10 jaar gelede is weg
die kers het toe warm geflikker
verwagting was in die lug
die goue glans
die strelende hande
die cabernet
die keurige ete
die hormoon opgejaag
sy het ja gesê
nou het hulle twee kinders
en elkeen ‘n
is ‘n ‘loner’
Leave a Reply
Be the First to Comment!