3252…Is jy nog skaam 3252…Is jy nog skaam June 2, 2010 nadat die see se golwe jou glad gespoel het nat naak staan jy en trotseer die golwe wat dreig om jou sandfondament weg te spoel maar swartblink jy in die oggendson soos die genade vroue van lasland Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!