3253…Asseblief Asseblief
vra sy
vir die soveelste keer
haar klere vol stof
haar gesig gekrap
sy het bloed aan haar hande
sy sien die weerkaatsing
van haar eie gesig in die
donker water
hy het dit vinnig toegemaak
toe sy aangestap kom
veilig is hy agter sy
donkerruit
haar motor het gerol
en le tussen die bome
sy draai om
haar kind skree
daar onder die takke
asseblief meneer
Leave a Reply
Be the First to Comment!