3255…die blind date
tog so aantreklik is hy
en so sjarmant
‘n top restaurant
en die beste wyn
ligkop word sy
en wonder waarom
oopgespalk skrik sy wakker
van die ritmiese gestamp
sy oe verstar
sy moes nie wakker word
sy voel die warm
teen haar bene
‘n orgasmiese gil
weerklink
dit is oor
wat het sy nou oor
hy het als gevat
Leave a Reply
Be the First to Comment!