3257…Oopkyk oog 3257…Oopkyk oog September 22, 2010 mense kyk verby jou mense kyk op mense kyk af mense kyk links en regs maar nie in die oog nie ‘n oopoogkyk ontbloot die siel wie niks wegsteek nie laat jou toe om in hemel land te stap Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!