3258…Die emosie losgelaat

3258…Die emosie losgelaat

die vloeiende liedere
van country musiek

sleur jou mee
op vele liefdespaaie

‘n gekerm, ‘n getjank
is baie waar

weet ons

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz