3258….Hoe lank hang die geraamte al in jou kas 3258….Hoe lank hang die geraamte al in jou kas June 5, 2010 Ons is nou al 20 jaar getroud en jy hou die kasdeur nog toe maar ek weet nou die twintigjarige jongman wat verdwaal het lyk net soos jy al het hy nie verdwaal nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!