3259…Jy is ‘n ver ster 3259…Jy is ‘n ver ster September 22, 2010 wat flikker om my donker wêreld te lig ek het nie genoeg brandstof om tot by wêreld te zoom nie maar jou misterieuse flikker laat my wonder wat kan gebeur het in die big blue yonder Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!