3261…Ek en jy

3261…Ek en jy

was nog nooit boyfriend en girlfriend nie

was nog nooit partners gewees nie

was nog nooit ‘n couple gewees nie

was nog nooit ‘n issue gewees nie

maar die stil tussen jou en my

het nie refs nodig nie

maar cruise tussen die lyne

ek en jy het nie ‘n probleem nie

maar die skindertonge

toets die mag tussen ons

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz