3263…Die trok kom skreeuend tot stilstand
teen die gat van
die wit slk 350
net gemis
die varke skuif-val
teen die cab
en oink oink
verboureerd
uit volle bors
die urine en drolle
skiet vorentoe
en shower almal
wat met oop vensters
die oggendlug geniet
bliksem donner en nog lelik
weergalm in die fris morelug
die varke gee nie om nie
hulle is op pad
hul laaste trip na die
slagpale
dit gaan weer gebeur
want die drywer
is ook ‘n vark
Leave a Reply
Be the First to Comment!