3263…Kan jy glimlag

3263…Kan jy glimlag

ware vreugde word
maar min gesien

strak gesigte
staar oral

as die dag maskers
verruil word vir
die nag maskers

breek die hel los
van dag tot dag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz