3265…Jy het jou gat opgeruk 3265…Jy het jou gat opgeruk June 8, 2010 ek het my sekretaresse gedruk terwyl jy die stoorman omhels jy dink ek is dronk sy boeppens druk seker lekker teen jou heup ek weet hy’s suiplap dis maar goed so jy weet nie dat ek weet my sekretaresse is ‘n nimfomaaan nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!