3268…Lang bene

3268…Lang bene

die hoërskool meisies
die netbal kampioene

met uitlok bene
en kort rompies

steel my nagrus
ek droom heelnag

van balle en rompies
ek sweet heelnag

jare later sien ek
haar prêm stoot

en aan die balle
dink en nie meer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz