327) uitsien

327) uitsien

Daar moet altyd iets wees
om na uit te sien,
sê hulle,
die uitsien, die afwagting
is die opwinding.

Daar moet ook dinge wees
waarna ’n mens uitsien,
al weet ons dit is nie bereikbaar nie.

My droom is om op 110
’n ferrari te koop,
ek sien daarna uit
om die wind
te voel voel gly
deur my welige bos hare.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz