3273…Waarom hoes ek so

3273…Waarom hoes ek so

my oë traan
ek is kortasem

ek kan nie
mooi sien nie

ek kan nie meer
my meisie ruik nie

ek gee nie om nie
ek is nou

die Marlbaro Man

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz