3275….Speelvrou 3275….Speelvrou June 14, 2010 As ek vir jou glimlag dan kuiltjie jou wange as ek vir jou sing dan neurie jy saam as ek vir jou lag dan skater jy saam maar as ek in jou oe kyk en ons trane van blydskap meng dan weet ek ons speel die spel van die lewe saam Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!