3278…Lekker verjaar

3278…Lekker verjaar

sing die mense vir hom
nog baie jare
lekker verjaar

hy forseer ‘n glimlag
en poseer vir foto’s

die tydbom hier binne hom
tik die sekondes af

nog 374 dae oor
voordat die bom bars

hy glimlag wrang
vandag is hy 99

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz