328) as jy jonk is

328) as jy jonk is

as jy jonk is
kan jy speel
in die bondel,
die harte weet nie
van seer
van hartseer nie

eers later
loop jy baie
van die gewondes raak

die seer is groot

as jy nog
ouer is
loop jy alleen
op die steil bergpaadjie,
jy gaan niemand ontmoet nie

niemand loop bergaf
na die slagveld
van die liefde nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz