3282…Jy sit daar snotneus traanoog

3282…Jy sit daar snotneus traanoog

op die bank
jy wil my vertel
als is nie verby

dit is amper lente
as die bloeisels
uitspruit

sal jy weer
die mooi in my sien

ek het nou griep

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz