3283….Hol dogtertjie hol

3283….Hol dogtertjie hol

die outjie van 6 jaar oud
teken al lelike prentjies

hy teken wat hy sien

hol dogtertjie hol

die outjie van 9 jaar
speel al kaalgat nintendo games

hol dogtertjie hol
al is dit net n game

die 15 jarige oorbel ou
ghries sy hare

en girate vir sy pelle
dis hoe spog hy

hol dogtertjie hol

verwonderd staar sy
verboureerd vlug sy

hol dogtertjie hol !

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz