3285….Saam op die duin

3285….Saam op die duin

The winds of opportunity
was blowing fiercely

n nuwe duin is gevorm

sandman volg die windspoor

hoog op die duin
staan sandmeisie

nog nat van die skuimbranders

hoe lank gaan sy leef
in die felle son

sandman klim die duin
korrel vir korrel sif

aan haar voete
val die laaste korrel

haar sandman
deel van die duin

haar geliefde duin
waar die wind saggies huil

en liefdeswoorde
in die sand skryf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz