329) mesman 329) mesman January 15, 2008 hy staan gebukkend oor sy prooi, die vlymskerp dolk in sy meshand die smeek die trane laat hom huiwer jare het hy gejag om sy kind te wreek, die wraak nou nie so soet nie sy trane vloei, hy voel die skop teen sy bors die .38 vat hom weg Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!