3301…Ek stuur vir jou my digtershart

3301…Ek stuur vir jou my digtershart

wat altyd luister
wat altyd begryp
wat altyd weet
wat altyd ken
verstaan wat jy skryf

die vrou in jou
wat hyg
wat traan
wat lag
wat treur
wat verstaan

die hart wat verstaan
waarom vrou se hart
so baie kere
spons sag kan word

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz