3302…Wat het van jou mooi geboude lyf geword 3302…Wat het van jou mooi geboude lyf geword July 22, 2010 toe ons liefde nog jonk was het jy bruin gepronk jy was goed gevorm en houtskool warm toe kom die winterjare wat toe kouer word jou pronklyf het bleek en sag geword in middeljare maar jou hart het warm gebly jou oog nog sag dit alles net vir my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!