3306…Net ek en jy alleen kan vry 3306…Net ek en jy alleen kan vry July 22, 2010 net ek en jy kan raak aan mekaar net ek en jy kan oogkyk so sag net ek en jy kan vrolik saam lag net ek en jy kan deel die pad net ek en jy kan oorleef die smart net ek en jy kan sing van vreugde Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!