dit is seker die woorde
wat die meeste gespreek word
na mislukte romanse
prediker 19
gee die noot aan
dit is wonderlik
die lied van die liefde
is so soet
maar as dit bitter word
vlug die minnaar
dan maak ons
die swart kruisboek toe
en lees nooit weer
oor die liefde nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!