3317…Hemeltyd 3317…Hemeltyd August 4, 2010 kom gee ‘n stukkie tyd ‘n stukkie hemeltyd die glimlag wat jy deel die bemoedigende woord die geld onverwags die luister die tyd is mensetyd die kosbaarste tyd jy gee van jouself Jesus het sy lewe gegee vir ons Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!