3319…Jy is eg vrou

3319…Jy is eg vrou

ek onthou nog die woorde
ek het jou lief

jou, was toe ek
en ek, was toe jou

maar die lewenstrome
het die woorde meegesleur

met

ek was (jou man)
en jy was (jy my man)

het oorgebly
xx

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz