3328…Gesteelde vrugte 3328…Gesteelde vrugte August 26, 2010 is lekker sappig ons vertel mekaar van die lekker elkeen beleef dit anders daarom is dit so lekker ons pluk die bome leeg en pak die vrieskas vol want is bang vir die vrugtelose winter daarom deel ons Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!