334) I love you lekker 334) I love you lekker January 15, 2008 I love you not, die ou lekker lekkergoed lek speletjie ek lek jy lek ons praat nie ons lek die woorde los die hartvorm rond na elke lek verskyn ’n nuwe woord ek begeer jy begeer beheer die begeer deurgelek deurbraak vrye liefde kondoom Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!