337) Hemel

337) Hemel

In die Hemel
is daar baie trappe,
as jy nie voor jou kyk nie
gly jy,
knieë geskil
enkels geswik
jy kom uit.

Nou weet jy
Gods kinders
kan verduur
as hul by
Gods reëls hou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz