3390…Die vlamme kolk 3390…Die vlamme kolk October 5, 2010 lang tonge gloei die koue nag maak jou nader kom die vlamlig weerkaats in jou oë ek sien jou smeltpunt jou kookpunt ek gee nie om vir die brand van jou vuur Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!