3392…’n Meisie van losse sede was sy

3392…’n Meisie van losse sede was sy

nog jonk
toe ek haar raakgedrink het

ek was ook
sy kon lag
skaterlag

sy loer jou dronk
en slinger jou lyf

jou tong is slap
jy fluit nie

maar mompel nog ‘n keer
sy vat jou beursie

niks is verniet
sy knik ‘n vaagknik

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz