3395….Die wollerige wolke , (Vir inlocosottovoce)

3395….Die wollerige wolke , (Vir inlocosottovoce)

Nooi jou uit

kom slaap by my

ek sal jou toevou
in my wit kombers

en die reendruppels
van jou voorkop lek

die diepwit donker wolk
rol alte mooi

maar op geen fondasie
kan ek skaars vertrou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz