3396…Die los kat

3396…Die los kat

hoe lank gaan dit duur
jy is die 15de girl
wat teen my skuur

julle wyfie katte
draai ‘n man se hart

met die geskuur
en ge-purr

jy is nou die 15de kat
wat by my bly

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz