3397…As ek myself kon gemaak het vir Katriena Katryn

3397…As ek myself kon gemaak het vir Katriena Katryn

dan sou ek eerste
‘n smile gemaak het

dan lag want dit volg
op smile

dan sou ek myself
‘n pittige bek gegee het

sodat ek my lag
met ander kan deel

ek sou ‘n vonkel
in my oog gesit het

ek sou vlamme vuur
in my oog gesit het

sodat almal my
vuur kan sien

sodat almal my lewenslus
kon sien

my krag, my lief, my leed
gee net my God

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz