3398…Jy is nie in my adresboekie nie

3398…Jy is nie in my adresboekie nie

ek het vandag aan
jou gedink en gewonder

in my adresboekie
was jou naam nie meer

10 jaar gelede
was sy beter

5 jaar gelede wou jy toe nog
ek het my adresboekie verbrand

jy het in rook opgegaan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz