3399…Die myle raak al hoe minder
hoe nader jy aan
jou bestemming kom
ons is almal op die lewenspad
daar is ‘n eindpunt
party vertoef langs
die pad
om die stukkend reg te maak
om die bagasie af te gooi
om ‘n blaaskans te kry
om die padkaart weer te lees
donner, ons is amper daar
ek het gedink ons kan nog
op die pad gekuier het
Leave a Reply
Be the First to Comment!