3400…Dankie Heer – vir nog ‘n jaar

3400…Dankie Heer – vir nog ‘n jaar

as ek terug kyk
op die pad
sien ek die verweer

die potholes al hoe meer
as ek voorentoe kyk
ry ek stadiger

die pothole al hoe meer
hoe ver nog my Heer

strek die potholes
al meer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz