3405…Liefdesdriehoek van die komete

3405…Liefdesdriehoek van die komete

Halley se komeet
is pas verby

20 sterre bevrug
klein komete in ‘n ry

Zuum komeet zoem verby
40 klein komete in ‘n ry

Muga komeet sluip verby
20 weeskinders in ‘n ry

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz