3412…Die liefdesband wat ons smee 3412…Die liefdesband wat ons smee October 22, 2010 is nie ‘n troupand nie is nie ‘n 4 karaat diamant nie maar is die besef ons waardeer mekaar ons gee om vir mekaar ons ontvang van mekaar ons plant blomme in mekaar se tuin die pronkertjies vleg inmekaar dis ons liefdesband Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!