3414…Vlieg swaeltjie vlieg

3414…Vlieg swaeltjie vlieg

die hokkie se deur
is oop

die hemelblou
is vir jou

pasop vir dit wat jy
nie weet

van laksman
van valk
van aasvoël
van arend

daar is baie wat
jy nog nie

van voëls af weet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz