3415…Lekker smaak die vrug
wat jy net
in die paradys kon kry
daar is komkommer
wat jou laat wonner
daar is soet pruimedante wat
se soete sap lekker lek
daar is guava so geurig
die duisend pitjies lek ek op
daar is boontjies
se rankerig soos jy
daar is paw paw
waaraan ek kan slurp
die handgranaat van die natuur
dikteer dat ons
elkerooikorrelmoetkraak
endiesapopraap
lekker smul die vrug
Leave a Reply
Be the First to Comment!